Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:36-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

36. Hy het hulle uitgelei en wonders en tekens in Egipteland en in die Rooi See en die woestyn gedoen, veertig jaar lank.

37. Dit is dié Moses wat aan die kinders van Israel gesê het: Die Here julle God sal vir julle ’n Profeet verwek uit julle broers net soos ek is; na Hom moet julle luister.

38. Dit is hy wat in die vergadering in die woestyn was saam met die Engel wat met hom op die berg Sinai gespreek het, en saam met ons vaders; hy het die lewende woorde ontvang om aan ons te gee.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7