Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:14-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. Want ons het hom hoor sê: Hierdie Jesus, die Nasaréner, sal hierdie plek afbreek en die sedes wat Moses aan ons oorgelewer het, verander.

15. En terwyl almal wat in die Raad sit, hul oë stip op hom hou, sien hulle dat sy gesig soos die gesig van ’n engel was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6