Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in dié dae toe die dissipels vermeerder het, het daar ’n murmurering ontstaan van die Griekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:1 in konteks