Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het geluister en vroeg in die môre in die tempel gegaan en begin leer. Maar die hoëpriester en die wat saam met hom was, het gekom en die Raad en al die oudstes van die kinders van Israel bymekaargeroep; en hulle het na die gevangenis gestuur om hulle te laat haal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:21 in konteks