Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

laat dit bekend wees aan julle almal en aan die hele volk van Israel dat deur die Naam van Jesus Christus, die Nasaréner, wat julle gekruisig het, maar wat God uit die dode opgewek het, dat deur Hom hierdie man gesond voor julle staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:10 in konteks