Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. En toe hy dit gesê het, het die Jode, onder groot woordestryd met mekaar, weggegaan.

30. En Paulus het twee volle jare in sy eie gehuurde huis gebly en almal ontvang wat na hom gekom het,

31. terwyl hy die koninkryk van God gepreek en onderrig gegee het aangaande die Here Jesus Christus, met volle vrymoedigheid sonder enige verhindering.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28