Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En teen die tyd dat dit dag sou word, het Paulus almal aangemoedig om voedsel te gebruik en gesê: Dit is vandag die veertiende dag dat julle in afwagting bly vas sonder om iets te gebruik.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:33 in konteks