Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat hulle lank sonder ete was, het Paulus in hul midde opgestaan en gesê: Manne, julle moes na my geluister en nie van Kreta afgevaar het nie en julle so hierdie ramp en skade bespaar het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:21 in konteks