Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die koning, met wie ek ook vrymoediglik spreek, weet van hierdie dinge; want ek glo nie dat aan hom iets van hierdie dinge onbekend is nie, want dit het nie in ’n hoek gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:26 in konteks