Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe ons almal op die grond val, hoor ek ’n stem met my spreek en in die Hebreeuse taal sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My? Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:14 in konteks