Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat die goewerneur vir hom gewink het om te praat, het Paulus geantwoord: Omdat ek weet dat u oor hierdie volk al baie jare lank regter is, verdedig ek my saak met goeie moed,

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:10 in konteks