Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En omdat Paulus geweet het dat die een deel uit Sadduseërs en die ander uit Fariseërs bestaan, het hy in die Raad uitgeroep: Broeders, ek is ’n Fariseër, die seun van ’n Fariseër. Oor die hoop en die opstanding van die dode staan ek voor die gereg.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:6 in konteks