Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat u dan nie deur hulle oorhaal nie, want meer as veertig man van hulle lê hom voor wat hulleself vervloek het om nie te eet of te drink totdat hulle hom omgebring het nie. En nou is hulle gereed en wag op u toestemming.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:21 in konteks