Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat dan nou, saam met die Raad, aan die owerste oor duisend weet om hom môre af te bring na u toe, asof u oor sy saak noukeuriger ondersoek wil doen. En ons is gereed om hom uit die weg te ruim voordat hy by u kom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:15 in konteks