Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die volgende dag wou hy met sekerheid weet waarvan hy deur die Jode beskuldig was; en hy het hom van sy boeie losgemaak en bevel gegee dat die owerpriesters en hulle hele Raad moes vergader; en hy het Paulus afgebring en voor hulle laat staan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:30 in konteks