Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Paulus die manne geneem en op die volgende dag hom saam met hulle geheilig en in die tempel gegaan om bekend te maak dat die dae van die heiliging sou voortduur totdat die offer vir elkeen van hulle gebring moes word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:26 in konteks