Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En tot in Asië het Sópater van Beréa hom vergesel, en van die Thessalonicense, Aristárchus en Secúndus, en Gajus van Derbe en Timótheüs, en uit Asië Tíchikus en Trófimus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:4 in konteks