Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ons het vooruit op die skip gegaan en afgevaar na Assus, waar ons van plan was om Paulus aan boord te neem; want so het hy dit bestel, omdat hy self te voet wou gaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:13 in konteks