Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 2:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nadat Hy dan deur die regterhand van God verhoog is en van die Vader die belofte van die Heilige Gees ontvang het, het Hy dít uitgestort, wat julle nou sien en hoor.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 2

Kyk Handelinge 2:33 in konteks