Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe sommige hulle verhard en ongehoorsaam was en voor die menigte aanhou kwaadspreek van die Weg, het hy van hulle weggegaan en die dissipels afsonderlik geneem en elke dag in die skool van ’n sekere Tiránnus samesprekinge gehou.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:9 in konteks