Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 19:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want iemand met die naam van Demétrius, ’n silwersmid, maker van silwertempeltjies van Diana, het ’n aansienlike verdienste aan die ambagsmanne verskaf.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 19

Kyk Handelinge 19:24 in konteks