Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het ’n Jood gevind met die naam van Áquila, afkomstig uit Pontus, wat onlangs met sy vrou Priscílla van Italië gekom het, omdat Claudius beveel het dat al die Jode uit Rome moes vertrek. Na hulle toe het hy gegaan;

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:2 in konteks