Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 18:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat Paulus nog verskeie dae daar gebly het, het hy van die broeders afskeid geneem en na Sírië uitgeseil, en saam met hom Priscílla en Áquila. En in Kenchréë het hy sy hoof geskeer, want hy het ’n gelofte gedoen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 18

Kyk Handelinge 18:18 in konteks