Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 17:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sommige van die Epikuréïese en die Stoïsynse wysgere het met hom gestry, en sommige het gesê: Wat sou hierdie praatjiesmaker tog wil sê? Ander weer: Dit lyk of hy ’n verkondiger is van vreemde gode — omdat hy aan hulle die evangelie van Jesus en die opstanding verkondig het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 17

Kyk Handelinge 17:18 in konteks