Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN hy het in Derbe en Listre aangekom; en daar was ’n dissipel met die naam van Timótheüs, seun van ’n gelowige Joodse vrou, maar van ’n Griekse vader.

2. Hy het goeie getuienis gehad van die broeders in Listre en Ikónium.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16