Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:50 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Jode het die godsdienstige en aansienlike vroue en die vernaamste mense van die stad opgehits en teen Paulus en Bárnabas ’n vervolging in die lewe geroep en hulle buite hul gebied verdryf.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:50 in konteks