Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat Hy hom afgesit het, het Hy Dawid vir hulle verhef as koning, van wie Hy ook gesê en getuig het: Ek het Dawid, die seun van Ísai, gevind, ’n man na my hart, wat al my welbehae sal doen.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:22 in konteks