Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en leraars, naamlik Bárnabas en Símeon wat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:1 in konteks