Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy het vir hulle met die hand gewink om stil te bly en aan hulle vertel hoe die Here hom uit die gevangenis uitgelei het. En hy sê: Vertel dit aan Jakobus en die broeders. En hy het uitgegaan en na ’n ander plek vertrek.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:17 in konteks