Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat dit vir hom duidelik geword het, kom hy by die huis van Maria, die moeder van Johannes wat ook Markus genoem word, waar baie in die gebed bymekaar was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:12 in konteks