Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl Petrus by homself daaroor verleë was wat die gesig tog kon beteken wat hy gesien het, staan die manne wat deur Cornelius gestuur was, daar by die poort en verneem na die huis van Simon.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:17 in konteks