Ou Testament

Nuwe Testament

Galásiërs 3:27-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

27. want julle almal wat in Christus gedoop is, het julle met Christus beklee.

28. Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.

29. En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.

Lees volledige hoofstuk Galásiërs 3