Ou Testament

Nuwe Testament

Galásiërs 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.

Lees volledige hoofstuk Galásiërs 2

Kyk Galásiërs 2:20 in konteks