Ou Testament

Nuwe Testament

Galásiërs 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek het opgegaan op grond van ’n openbaring en hulle die evangelie voorgelê wat ek onder die heidene verkondig; en afsonderlik aan die wat in aansien was, dat ek nie miskien tevergeefs sou loop of geloop het nie.

Lees volledige hoofstuk Galásiërs 2

Kyk Galásiërs 2:2 in konteks