Ou Testament

Nuwe Testament

Galásiërs 1:18-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Vervolgens, drie jaar daarna, het ek na Jerusalem opgegaan om met Petrus kennis te maak en vyftien dae by hom gebly;

19. en ek het niemand anders van die apostels gesien nie, behalwe Jakobus, die broer van die Here.

20. En wat ek julle skryf — voor die aangesig van God, ek lieg nie!

21. Daarna het ek gekom in die streke van Sírië en Cilícië;

Lees volledige hoofstuk Galásiërs 1