Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 3:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.

Lees volledige hoofstuk Filippense 3

Kyk Filippense 3:14 in konteks