Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

soos dit vir my reg is om dit van julle almal te dink, omdat ek julle in my hart dra, aangesien julle almal in my boeie sowel as in die verdediging en bevestiging van die evangelie my deelgenote in die genade is.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:7 in konteks