Ou Testament

Nuwe Testament

Filippense 1:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar wat maak dit? In alle geval, op allerlei wyse, of dit onder ’n skyn of in waarheid is, word Christus verkondig; en hierin verbly ek my en sal ek my ook verbly.

Lees volledige hoofstuk Filippense 1

Kyk Filippense 1:18 in konteks