Ou Testament

Nuwe Testament

Filémon 1:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. PAULUS, ’n gevangene van Christus Jesus, en die broeder Timótheüs, aan Filémon, die geliefde en ons mede-arbeider,

2. en aan Áppia, die geliefde suster, en aan Archíppus, ons medestryder, en aan die gemeente wat in jou huis is:

3. Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

4. Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink,

Lees volledige hoofstuk Filémon 1