Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:6-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

6. wat van jou liefde voor die gemeente getuig het. Jy sal goed doen as jy hulle voorthelp op ’n voor God waardige wyse.

7. Want vir sy Naam het hulle uitgegaan sonder om iets van die heidene te neem.

8. Ons behoort dan sulke mense goed te ontvang, sodat ons mede-arbeiders van die waarheid kan word.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1