Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:5-7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. Geliefde, jy handel getrou in alles wat jy doen vir die broeders, en dit vir vreemdelinge,

6. wat van jou liefde voor die gemeente getuig het. Jy sal goed doen as jy hulle voorthelp op ’n voor God waardige wyse.

7. Want vir sy Naam het hulle uitgegaan sonder om iets van die heidene te neem.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1