Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:12-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. Van Demétrius is deur almal getuienis gegee en deur die waarheid self; en ons getuig ook, en julle weet dat ons getuienis waar is.

13. Ek het baie dinge gehad om te skrywe, maar ek wil nie met ink en pen aan jou skryf nie.

14. Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek.

15. Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1