Ou Testament

Nuwe Testament

3 Johannes 1:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DIE ouderling aan die geliefde Gajus wat ek in waarheid liefhet.

2. Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan;

3. want ek was baie bly as daar broeders kom en van jou waarheid getuig, soos jy in die waarheid wandel.

Lees volledige hoofstuk 3 Johannes 1