Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 3:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die teenswoordige hemele en die aarde is deur dieselfde woord as ’n skat weggelê en word vir die vuur bewaar teen die dag van die oordeel en die verderf van die goddelose mense.

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 3

Kyk 2 Petrus 3:7 in konteks