Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 2:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het die regte pad verlaat en verdwaal, en die weg gevolg van Bíleam, die seun van Beor, wat die loon van ongeregtigheid liefgehad het,

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 2

Kyk 2 Petrus 2:15 in konteks