Ou Testament

Nuwe Testament

2 Petrus 1:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want ons het nie kunstig verdigte fabels nagevolg toe ons julle die krag en koms van onse Here Jesus Christus bekend gemaak het nie, maar ons was aanskouers van sy majesteit;

Lees volledige hoofstuk 2 Petrus 1

Kyk 2 Petrus 1:16 in konteks