Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 7:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

TERWYL ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 7

Kyk 2 Korinthiërs 7:1 in konteks