Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 5:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal gesterf het; en Hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 5

Kyk 2 Korinthiërs 5:15 in konteks