Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 3:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die bediening van die dood, met letters op klippe gegraveer, in heerlikheid was, sodat die kinders van Israel nie die oë kon vestig op die aangesig van Moses nie vanweë die heerlikheid van sy aangesig, wat tog moes vergaan,

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 3

Kyk 2 Korinthiërs 3:7 in konteks