Ou Testament

Nuwe Testament

2 Korinthiërs 3:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle sinne is verhard. Want tot vandag toe bly by die lesing van die Ou Testament dieselfde bedekking sonder dat dit opgelig word, die bedekking wat in Christus vernietig word.

Lees volledige hoofstuk 2 Korinthiërs 3

Kyk 2 Korinthiërs 3:14 in konteks